Openbaring 16:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die mense is verbrand met ’n groot hitte en hulle het kwaad gepraat van die Outoriteit en Karakter (Naam) van God, wat outoriteit het oor hierdie plae en hulle het nie erken en berou gehad om aan Hom eer, lof en aanbidding te gee nie.

Openbaring 16

Openbaring 16:6-10