3. Die tweede engel het sy fles in die see uitgegooi en die see het soos dood geword en alle lewende diere in die see het doodgegaan.
4. Die derde engel het sy fles in die riviere en in die waterfonteine uitgegooi en dit het bloed geword
5. en ek het die engel van die waters hoor sê: “U wat is en wat was is Regverdig en Afgesonderd; U wat hierdie dinge beveel het,Yes 49:26
6. want hulle het die bloed van afgesonderdes en profete laat vloei en U het vir hulle bloed gegee om te drink, wat hulle verdiende loon is.”