Openbaring 16:19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die groot stad is in drie dele verdeel, die stede van die nasies het geval en God het Bavel, die grote, onthou, om vir haar die beker, met die wyn van die wraak van Sy woede, te gee.

Openbaring 16

Openbaring 16:10-21