Openbaring 16:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die sesde engel het sy fles oor die groot rivier, die Eufrates, uitgegooi en sy water het opgedroog sodat die pad vir die konings wat van die Ooste af kom, voorberei kon word.

Openbaring 16

Openbaring 16:8-17