Openbaring 16:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Ek het ’n harde stem uit die tempel, aan die sewe engele, hoor sê: “Gaan gooi die sewe flesse van die woede van God op die aarde uit.”Eks 9:8-11 het gekom op die mense wat die merk van die dier gehad het en op die wat sy beeld aanbid het.

2. Die eerste het gegaan en sy fles op die aarde uitgegooi en kwaadaardige en pynlike swere

3. Die tweede engel het sy fles in die see uitgegooi en die see het soos dood geword en alle lewende diere in die see het doodgegaan.

Openbaring 16