Openbaring 13:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Wie ook al in ballingskap wegvoer, sal in ballingskap gaan; die wat met die swaard doodmaak, sal met die swaard doodgemaak word. Hierin is die vertroue en die volharding van die afgesonderdes.

Openbaring 13

Openbaring 13:4-18