Openbaring 12:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die groot draak is neergegooi, die hoof slang wat die valse aanklaer en die teëstander genoem word, wat die hele wêreld verlei, is neergegooi op die aarde en sy engele saam met hom.

Openbaring 12

Openbaring 12:1-15