Openbaring 11:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

maar die buitekant om die binnehof van die tempel moet jy uitsluit en dit nie meet nie, want dit is aan die ander nasies gegee en hulle sal die afgesonderde stad twee en veertig maande lank vertrap

Openbaring 11

Openbaring 11:1-8