Openbaring 11:18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die nasies was woedend en U woede het gekom en die tyd dat die wat dood is, geoordeel sal word en U beloning sal gee aan U diensknegte, die profete, aan die afgesonderdes en aan dié wat U Outoriteit en Karakter respekvol vrees, klein en groot en U sal hulle wat die aarde korrup gemaak het vernietig.”Yir 3:16

Openbaring 11

Openbaring 11:14-19