Openbaring 11:15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die sewende engel het geblaas en daar was harde stemme in die hemel wat sê: “Die koninkryk van die wêreld het die Koninkryk van ons God en van Sy Gesalfde Een geword en Hy sal heers vir tydlose ewigheid.”

Openbaring 11

Openbaring 11:5-17