Openbaring 11:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

en hulle het ’n harde stem uit die hemel vir hulle hoor sê: ‘Kom op hierheen!’ Hulle het opgegaan na die hemel in ’n wolk en hulle vyande het na hulle gestaar.

Openbaring 11

Openbaring 11:2-19