Openbaring 10:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe die sewe donderslae gepraat het, was ek gereed om te skryf, maar ek het ’n stem uit die hemel, die sewende engel, vir my hoor sê: “Verseël dit wat die sewe donderslae gesê het en skryf dit nie op nie.”

Openbaring 10

Openbaring 10:1-6