Openbaring 10:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ek het ’n ander engel uit die hemel sien afkom. Hy was aangetrek met ’n wolk, met ’n reënboog in die lug oor sy kop; hy het gelyk soos die son en sy bene soos pilare van vuur

Openbaring 10

Openbaring 10:1-7