Openbaring 1:1-4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Die openbaring van Yeshua, Die Gesalfde Een, wat God aan Hom gegee het om aan Sy diensknegte te wys, wát gegee is om gou te gebeur en wat Hy simbolies verduidelik het toe Hy dit deur Sy engel aan Sy dienskneg Yoganan gestuur het;

2. hy wat getuig het van die boodskap van God en van die getuienis van Yeshua, Die Gesalfde Een; alles wat hy gesien het.Eks 24:7 want die tyd is naby.

3. Sy seën aan dié een wat die boodskap van dié profesie lees en aan dié wat dit hoor en doen wat daarin geskryf is,Eks 3:14 van die sewe Geeste wat voor Sy troon isYes 11:2

4. Yoganan, aan sewe gemeentes in Asië: onverdiende guns vir julle en vrede, gesondheid, voorspoed en vergenoegdheid van Hom wat is en wat was en wat kom,

Openbaring 1