Numeri 9:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Daardie manne het vir hom gesê: “Alhoewel ons onrein is deur ’n dooie mens; waarom word ons verhoed om die offer van יהוה op die bepaalde tyd onder die seuns van Yisra’el te offer?”

Numeri 9

Numeri 9:4-12