Numeri 9:21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

So was dit as die wolk gebly het van die aand tot die oggend toe, as die wolk in die oggend opgelig is, het hulle weggetrek; of by dag of by nag, as die wolk opgelig word, het hulle weggetrek.

Numeri 9

Numeri 9:17-23