Numeri 9:18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Deur die opdrag van יהוה het die seuns van Yisra’el weggetrek en deur die opdrag van יהוה kamp opgeslaan; vir soveel dae as die wolk oor die tabernakel gebly het, het hulle gekamp.

Numeri 9

Numeri 9:13-23