Numeri 9:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

“Praat met die seuns van Yisra’el en sê: ‘As iemand van julle of van julle nageslag deur ’n lyk onrein word of op ’n ver reis is, mag hy steeds die Pesag tot יהוה hou.

Numeri 9

Numeri 9:8-19