Numeri 8:25-26 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

25. maar van vyftig jaar oud af moet hulle uittree uit die dienslewering en nie meer werk nie.

26. Hulle kan saam met hulle broers in die Tent van Ontmoeting toesig hou, maar hulle sal geen werk self doen nie. So moet jy met die Leviete doen aangaande hulle verantwoordelikheid.”

Numeri 8