Numeri 7:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Op die dag toe Moshe die tabernakel klaar opgerig het, het hy dit gesalf en afgesonder, met al sy bybehore en die altaar met al sy bybehore; hy het dit gesalf en ook afgesonder.

Numeri 7

Numeri 7:1-5