Numeri 6:19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die priester moet die gekookte blad van die ram vat en een ongesuurde koek uit die mandjie en een ongesuurde platkoek en hy moet hulle op die hande van die Nazir sit nadat dié sy toegewyde hare afgeskeer het.

Numeri 6

Numeri 6:11-20