Numeri 5:15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

dan moet die man sy vrou na die priester bring. Hy moet die offer vir haar saambring: ’n tiende van ’n efa garsmeel; hy moet daar geen olie op gooi en geen wierook daar bysit nie, want dit is ’n graanoffer van jaloesie, ’n offer van herinnering wat die skuld onthou.

Numeri 5

Numeri 5:13-17