Numeri 4:17-20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

17. יהוה het met Moshe en Aharon gepraat en gesê:

18. “Moenie die stam van die families van K’hat onder die Leviete afsny nie,

19. maar doen vir hulle dit sodat hulle lewe en nie sterf wanneer hulle die volledig afgesonderde dinge nader nie: Aharon en sy seuns moet ingaan en elkeen aanstel oor sy dienswerk en oor wat hy moet dra,

20. maar hulle moenie ingaan om te kyk na die afgesonderde dinge nie, selfs nie vir ’n oomblik nie, of hulle sal sterf.”

Numeri 4