Numeri 4:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle moet al sy bybehore, waarmee hulle daarby diens doen, daarop neersit: die vuurpanne, die vurke, die skoppe, die komme, al die bybehore van die altaar en hulle moet daar ’n dekkleed van dugongvelle oor uitsprei en sy pale insteek.

Numeri 4

Numeri 4:10-15