Numeri 35:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Uit die stede wat julle vir die Leviete gee, moet julle ses stede aanstel as stede van beskerming, waarheen een wat manslag begaan het, kan vlug en daarby moet julle twee en veertig stede bysit.

Numeri 35

Numeri 35:5-16