Numeri 35:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

“Gee bevel aan die seuns van Yisra’el dat hulle aan die Leviete, van die erfenis van hulle besitting stede gee om in te bly en julle moet ook weidingsgrond rondom die stede vir die Leviete gee.

Numeri 35

Numeri 35:1-9