Numeri 34:26-29 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

26. die leier van die stam van die seuns van Yissakhar: Palti’el, die seun van `Azan;

27. die leier van die stam van die seuns van Asher: Agihud, die seun van Shlomi;

28. die leier van die stam van die seuns van Naftali: P’dah’el, die seun van `Ammihud.”

29. Hierdie is hulle vir wie יהוה beveel het om die erfenis vir die seuns van Yisra’el in die land Kena’an te verdeel.

Numeri 34