Numeri 34:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

“Gee bevel aan die seuns van Yisra’el en sê vir hulle: ‘Wanneer julle in die land Kena’an kom, sal dit die land wees wat aan julle as erfenis sal toeval; die land Kena’an, volgens sy grense.

Numeri 34

Numeri 34:1-11