Numeri 33:55 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
As julle die bewoners van die land egter nie voor julle uit verdrywe nie, sal die wat julle van hulle laat oorbly, soos dorings in julle oë wees en soos steke in julle sye en hulle sal julle teëstaan in die land waar julle in bly.