Numeri 33:52 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

moet julle al die inwoners van die land voor julle uit verdrywe en al hulle gekerfde klippe vernietig; vernietig ook al hulle gegote beelde en verwoes al hulle hoë plekke.

Numeri 33

Numeri 33:45-56