Numeri 33:15-17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

15. Hulle het van Refidim af weggetrek en in die wildernis van Sinai gekamp.

16. Hulle het uit die wildernis van Sinai weggetrek en in Kivrot-HaTa’avah gekamp.

17. Hulle het van Kivrot-HaTa’avah af weggetrek en in Hatzerot gekamp.

Numeri 33