Numeri 33:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Dit is die reise van die seuns van Yisra’el wat uit Mitzrayim uitgetrek het volgens hulle leërafdelings, onder die leierskap van Moshe en Aharon.

2. Moshe het volgens die opdrag van יהוה die aanvangsplekke van hulle reise opgeskryf. Hierdie is hulle reise, volgens hul aanvangsplekke:

Numeri 33