Numeri 32:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

want toe hulle tot by die Eshkolvallei opgetrek het en na die land gekyk het, het hulle die wil, verstand en emosie van die seuns van Yisra’el ontmoedig sodat hulle nie ingegaan het in die land wat יהוה aan hulle gegee het nie

Numeri 32

Numeri 32:8-17