Numeri 31:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Moshe het hulle na die oorlog gestuur, ’n duisend vir elke stam; hy het hulle na die oorlog gestuur met Pingas, die seun van El’azar, die priester, met die afgesonderde voorwerpe en die trompette om alarm te maak, in sy hand.

Numeri 31

Numeri 31:1-9