Numeri 31:54 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Moshe en El’azar, die priester, het die goud van die bevelvoerders oor duisend en oor honderd ontvang en dit in die Tent van Ontmoeting gebring as ’n herinnering vir die seuns van Yisra’el voor die Teenwoordigheid van יהוה.

Numeri 31

Numeri 31:44-54