Numeri 31:37-39 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

37. en die eerbetoning aan יהוה uit die kleinvee was ses honderd vyf en sewentig.

38. Die beeste was ses en dertig duisend en die eerbetoning daarvan aan יהוה, twee en sewentig.

39. Die donkies was dertig duisend vyf honderd en die eerbetoning daarvan aan יהוה, een en sestig.

Numeri 31