Numeri 31:33-38 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

33. twee en sewentig duisend beeste,

34. een en sestig duisend esels

35. en twee en dertig duisend mense, vrouens wat nie ’n man geken het deur by hom te lê nie.

36. Die helfte, die deel van hulle wat na die oorlog uitgegaan het, was drie honderd sewe en dertig duisend vyf honderd stuks kleinvee

37. en die eerbetoning aan יהוה uit die kleinvee was ses honderd vyf en sewentig.

38. Die beeste was ses en dertig duisend en die eerbetoning daarvan aan יהוה, twee en sewentig.

Numeri 31