Numeri 31:23 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

elke ding wat deur die vuur kan gaan, moet julle deur die vuur laat gaan en dit sal rein wees; dit moet ook deur die water vir onreinheid gereinig word. Alles wat nie deur die vuur kan gaan nie, moet julle deur die water laat gaan.

Numeri 31

Numeri 31:17-32