Numeri 30:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

As haar man van dag tot dag heeltemal stilbly teenoor haar, dan het hy al haar geloftes en alles waartoe sy haarself verbind het, bevestig; hy het dit bevestig, want hy het stilgebly teenoor haar op die dag dat hy daarvan gehoor het.

Numeri 30

Numeri 30:10-16