Jy moet die Leviete aan Aharon en sy seuns gee; hulle is volkome vir hom, vanuit die seuns van Yisra’el, aangewys.