Numeri 3:39 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Al die Leviete wat getel is, wat Moshe en Aharon, volgens die bevel van יהוה, volgens hulle families getel het, almal wat manlik was, van ’n maand oud en ouer, was twee en twintig duisend (22 000).

Numeri 3

Numeri 3:37-42