Numeri 3:36 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die aangestelde verantwoordelikheid van die seuns van M’rari was oor die raamwerk van die tabernakel, sy balke, sy pilare, sy voetstukke en al die bybehore sowel as al die diens wat daarby hoort

Numeri 3

Numeri 3:35-37