Numeri 29:5-7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

5. en een bokram as sondoffer om vir julle toedekking te doen,

6. bo en behalwe die brandoffer en die graanoffer van die maand en die voortdurende brandoffer en sy graanoffer daarby en hulle drankoffers volgens die voorskrif, tot ’n aangename geur, ’n offer, deur vuur, aan יהוה.

7. Op die tiende van hierdie sewende maand moet julle ’n afgesonderde byeenkoms hou, julle moet nederig vas en julle mag géén werk doen nie.

Numeri 29