Numeri 29:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Op die vyftiende dag van die sewende maand moet julle ’n afgesonderde byeenkoms hou; julle mag géén werk doen nie, maar julle moet sewe dae lank vir יהוה ’n fees vier.

Numeri 29

Numeri 29:7-22