Numeri 28:26 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Op die dag van die eerste vrugte, wanneer julle ’n nuwe graanoffer by julle Fees van Weke (Shavu’ot) aan יהוה bring, moet daar vir julle ’n afgesonderde byeenkoms wees; julle mag géén werk doen nie.

Numeri 28

Numeri 28:17-31