Numeri 27:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

“Die dogters van Tz’lof ’gad praat reg. Jy moet ’n besitting as erfenis aan hulle toewys tussen die broers van hulle vader en die erfdeel van hulle vader op hulle laat oorgaan.

Numeri 27

Numeri 27:1-14