Numeri 27:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

en as sy vader geen broers het nie, moet julle sy erfdeel aan sy naaste bloedverwant gee uit sy familie en dié sal dit besit. Dit moet vir die kinders van Yisra’el ’n regsinstelling wees, soos יהוה Moshe beveel het.’”

Numeri 27

Numeri 27:10-15