Numeri 26:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

die seuns van Eli’av was: N’mu’el, Datan en Aviram. Dit is dieselfde Datan en Aviram wat uit die vergadering uitgeroep was, wat gestry het teen Moshe en Aharon in die groep van Korag, om teen יהוה te stry.

Numeri 26

Numeri 26:4-12