Numeri 26:54 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Vir die wat baie is, moet jy ’n groter erfenis gee en vir die wat min is, moet jy ’n kleiner erfdeel gee. Elkeen moet sy erfdeel ontvang, volgens hulle wat van hom getel is,

Numeri 26

Numeri 26:52-63