Numeri 25:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die naam van die Yisra’elitiese man wat doodgemaak is, wat saam met die vrou van Midyan doodgemaak is, was Zimri, die seun van Salu, heerser van ’n vader se huis, van die stam van Shim’on.

Numeri 25

Numeri 25:12-18